Welkom by www.steenekamp.net

Stamboom:

Kaalvoet oor die berge.

Beskikbare skakels:

 

Foto Album:
Geskiedenis:
Speed test:
Speletjies:

Die webwerf gaan oor die geskiedenis en familieboom van ons familie. 

Voel vry om te gaan kyk en jou mening te lig.

Ons is nie navorsers nie, maar die site is op die been gebring om die inligting te bewaar en te versamel.

 Die inligting is deur familie en vriende in gestuur.

As jou inligting nie hierop verskyn nie het jy nie jou inligting in gestuur nie.

Op die stamboom kan jy jou epos stuur.